Opgewondenheid heers op ons kampus! Die terrein waar die ou krieketnette was, kry nou โn splinternuwe voorkoms. Fase 1 van die projek het reeds begin โ die nette is geskuif en die grond is gelyk gemaak om plek te maak vir ons nuwe parkie. ๐๐๐๐๐ ๐๐๐๐ ๐ ๐ฬ ๐๐๐๐ ๐๐๐๐๐๐ ๐๐๐ ๐๐๐๐ก๐๐๐ ๐ฃ๐๐ โ๐ข๐๐๐ ๐๐ข๐๐ ๐๐๐๐๐ ๐๐๐ ๐๐…
Lees meerLaer Volkskool is dankbaar! Ons het vanjaar weer โn wonderlike bedrag met ons lootjieprojek ingevorder โ en boonop ons vorige rekord verbeter! โ๐ ๐บ๐๐๐๐ก ๐๐๐๐๐๐ ๐๐๐ ๐๐๐๐ ๐๐๐๐๐๐๐ ๐ค๐๐ก ๐๐๐ก ๐ฆ๐ค๐๐ ๐๐๐๐ก๐๐๐๐ ๐ฃ๐๐๐๐๐๐ โ๐๐ก, ๐๐๐ ๐๐๐๐ ๐๐๐๐๐๐๐ ๐๐๐๐ ๐๐๐ ๐ค๐๐ก โ๐ ๐๐๐๐ก๐๐๐ ๐๐๐๐๐๐ โ๐๐ก, ๐๐ ๐๐๐ ๐๐๐ ๐๐ข๐๐ ๐๐๐๐๐๐๐ ๐ค๐๐ก ๐๐๐ ๐๐๐ฆ๐ ๐ ๐๐๐๐๐ก๐๐๐ ๐๐๐๐๐๐ โ๐๐ก. ๐ฝ๐ข๐๐๐ ๐ ๐๐๐๐ค๐๐๐๐๐๐ ๐๐…
Lees meerDie SA Skole- en Interprovinsiale Bergfietskampioenskap is onlangs in Tzaneen aangebied, waar Frederik wat aan die Wildehonde behoort, met groot trots deelgeneem het. Die groep het vir die eerste keer as verteenwoordigers van Oos-Kaapse Fietsry aan hierdie nasionale byeenkoms deelgeneem โ โn besonderse mylpaal vir Volkskool! ๐จ๐ถ๐๐๐น๐ฎ๐ฒ: – Frederik de Klerk โ 32ste algeheel in…
Lees meerZara van der Merwe het die afgelope naweek die Oostelike Provinsie verteenwoordig in tweekamp. Sy het deelgeneem in die afdeling vir dogters o.11. Die byeenkoms is in Bloemfontein aangebied, waar Zara haar persoonlike beste tye pragtig verbeter het en โn algehele 17de plek behaal het in haar ouderdomsgroep. ๐ช๐ฒ๐น๐ด๐ฒ๐ฑ๐ฎ๐ฎ๐ป, ๐ญ๐ฎ๐ฟ๐ฎ โ ๐ฉ๐ผ๐น๐ธ๐๐ธ๐ผ๐ผ๐น ๐ถ๐ ๐๐ฟ๐ผ๐๐ ๐ผ๐ฝ…
Lees meerVandag het โn opgewonde groep Volkskool boogskutters uit beide die Laer- en Hoรซrskool vertrek na Polokwane vir die ๐ก๐ฎ๐๐ถ๐ผ๐ป๐ฎ๐น๐ฒ ๐๐ป๐๐ฒ๐ฟ๐ฝ๐ฟ๐ผ๐๐ถ๐ป๐๐ถ๐ฎ๐น๐ฒ ๐๐ผ๐ผ๐ด๐๐ธ๐ถ๐ฒ๐๐ธ๐ผ๐บ๐ฝ๐ฒ๐๐ถ๐๐ถ๐ฒ. Met boรซ gepak, pyle gereed en harte vol Volkskool-gees, is hulle reg om hul merk te maak! Die amptelike opening vind mรดre plaas, en Dinsdag begin die pyle vlieg. Sterkte aan elke Volksie wat…
Lees meerOp Maandag, 29 September 2025, het vier dapper leerders hul stemme laat hoor tydens Laer Volkskool se interne redenaars. Met selfvertroue, moed en woorde vol betekenis het hulle die gehoor meegevoer. Ons jong redenaars was: 1. Naudรฉ van der Merwe 2. Gerrit Jordaan 3. Mattรฉ van der Merwe 4. Margite van der Merwe Elke deelnemer…
Lees meerVandag was dit Beroepsdag by die graad 1โs en die onderwysers van die grondslagfase het besluit om letterlik in iemand anders se skoene te klim! ๐๐๐๐๐ ๐๐๐ ๐๐๐๐ ๐๐๐๐๐๐ ๐ค๐๐ ๐๐๐๐ โ๐ ๐ก๐๐๐๐๐ค๐ฆ๐๐ ๐ก๐ข๐๐๐๐๐ ๐ค๐๐ก ๐๐๐ก ๐ก๐๐๐ก๐ โ๐๐๐ ๐๐๐๐๐ ๐ฃ๐๐๐๐๐๐ ๐๐๐ค๐ฆ๐ โ๐๐ก, โ๐ ๐๐๐๐๐๐๐ ๐๐๐๐๐๐๐๐๐ ๐ค๐๐ก ๐๐๐ ๐๐๐๐๐๐๐ ๐๐๐๐ก ๐๐๐๐๐๐๐ โ๐๐ก ๐๐๐ก โ๐๐๐ ๐๐๐ค๐๐๐๐๐๐ , ๐๐ โ๐…
Lees meerDie graad 6 Wiskunde-leerders het hierdie kwartaal hul kreatiwiteit en wiskundige vaardighede gesamentlik ten toon gestel deur die mooiste tesselasies te ontwerp. Met sorg, geduld en โn oog vir detail het elke leerling sy of haar eie unieke patroon geskep โ van kleurvolle geometriese vorms tot komplekse herhalende patrone wat wiskundige konsepte tot lewe bring.…
Lees meer