Op Maandag, 3 November, het Volkskool se atlete op โn bitter warm Karoo-dag weer gesorg vir uitsonderlike prestasies en rekordbrekings. Van o.7 tot o.13 het hulle alles gegee en nuwe hoogtepunte geskep wat lank onthou sal word. ๐ฉ๐ฒ๐ฟ๐๐ฝ๐ฟ๐ถ๐ป๐ด ๐๐ผ๐ด๐๐ฒ๐ฟ๐ ๐ผ.๐ญ๐ญ: Minke Marincowitz breek die rekord van M. van der Merwe van 2014 van 3,77 m…
Lees meerOp Woensdag, 5 November, het Volkskool se tennisspelers vir die laaste keer vanjaar die bane betree in โn kragmeting teen Laerskool Cradock. Die wedstryde is op beide LVS en HVS se bane gespeel, en die gees was uitstekend tot die laaste hou. ๐๐๐ ๐๐๐๐ก๐๐๐ โ๐๐ก ๐๐๐๐๐๐ ๐ฃ๐๐ ๐๐๐๐ฆ๐ก, ๐๐๐๐ ๐ถ๐๐๐๐๐๐ โ๐๐ก ๐๐๐ ๐๐๐โ๐๐๐ ๐๐โ๐๐ ๐๐๐ก โ๐…
Lees meerDie afgelope naweek het vier van ons Laer Volkskool-atlete hul dapperheid en talent getoon by die OP-kampioenskappe in Gqeberha, waar provinsies teen mekaar meegeding het. Ons is ongelooflik trots op ons atlete se uitsonderlike prestasies: ๐๐ผ๐ด๐๐ฒ๐ฟ๐ ๐ผ.๐ญ๐ญ: – Zara van der Merwe โ 21ste – Nika Wolfaardt โ 25ste ๐ฆ๐ฒ๐๐ป๐ ๐ผ.๐ญ๐ฏ: – JJ van Schalkwyk…
Lees meer๐ฝ๐๐๐๐๐๐๐๐ ๐๐ ๐๐๐๐ ๐๐๐๐๐๐ ๐๐๐๐๐๐๐! Wat โn trotse oomblik vir Laer Volkskool! Ons jong Volksies het tydens die jaarlikse prysuitdeling gewys dat harde werk, deursettingsvermoรซ en entoesiasme beloon word. – Aliya Carter โ Laer Volkskool wisseltrofee: Belowendste netbalspeelster o.9 – Cullen Adams โ Laer Volkskool wisseltrofee: Belowendste krieketspeler o.9 – Esthรฉ van der Merwe โ…
Lees meerMet trots stel Volkskool die biblioteekprefekte vir 2026 bekend โ โn groep leerders wat โn liefde vir lees, orde en diens aan ander deel. Hulle gaan in die nuwe jaar help om die biblioteek โn plek te maak waar elke Volksie welkom voel en graag kom lees en leer. ๐๐ผ๐ด๐๐ฒ๐ฟ๐: – Simonick Booi – Amone…
Lees meerOp Maandag, 3 November, op โn bitter warm Karoo-dag, het Volkskool se leerders van o.7 tot o.13 hul spoed, krag en deursettingsvermoรซ ten toon gestel. Elke leerling het hulle deel van die dag ingesit en die skool se gees laat skitter. Die hitte het nie gepla nie โ die leerders het volhard, saamgespan en elke…
Lees meerOp 3 November het die Hoofseun en Hoofdogter van 2026 van Hoรซr Volkskool โn draai gaan maak by Laer Volkskool se nuwe leiers vir 2026. ๐ท๐๐ ๐๐๐ ๐๐๐ ๐ค๐๐ โ๐ ๐๐๐ ๐๐๐๐๐๐ ๐๐๐๐๐๐๐ ๐ฃ๐๐ ๐ก๐๐๐ก๐ ๐๐ ๐ฃ๐๐๐๐๐๐๐๐โ๐๐๐ ๐ก๐ข๐ ๐ ๐๐ ๐๐๐ ๐ก๐ค๐๐ ๐ ๐๐๐๐. ๐ท๐๐ ๐๐๐๐ ๐๐๐๐๐๐ โ๐๐ก ๐๐๐๐๐๐ ๐๐๐๐ข๐๐๐๐ค๐๐๐ ๐๐ ๐ ๐ก๐๐๐๐ก๐ ๐ก๐๐๐๐๐ค๐๐๐ ๐ฃ๐๐ ๐๐๐ ๐๐ข๐ค๐ ๐๐๐๐๐ ๐ค๐๐ก ๐๐ โ๐ข๐๐๐…
Lees meerLaer Volkskool se eerste vier tennisspelers het van 31 Oktober tot 1 November 2025 aan die 13de Jocelyn Marais Tennistoernooi deelgeneem. Dogters: – Verloor teen Stirling (3โ13) – Wen teen Beaumont (11โ5) – Wen teen Worcester (9โ8) ๐ผ๐ ๐๐๐ ๐ข๐๐ก๐ ๐๐๐๐๐๐๐๐๐ก๐ ๐ ๐๐๐๐ โ๐ข๐๐๐ ๐ฃ๐๐ ๐๐๐ 3๐๐/4๐๐ ๐๐๐๐๐๐ ๐ก๐๐๐ ๐๐๐๐ก๐ก๐๐๐๐๐๐๐๐๐๐. ๐๐ฬ โ๐ ๐๐๐๐ฆ๐๐๐๐ข๐๐ก๐ ๐๐๐ ๐ฃ๐๐ 8 ๐๐๐, โ๐๐ก…
Lees meer