Met trots stel Volkskool die biblioteekprefekte vir 2026 bekend โ โn groep leerders wat โn liefde vir lees, orde en diens aan ander deel. Hulle gaan in die nuwe jaar help om die biblioteek โn plek te maak waar elke Volksie welkom voel en graag kom lees en leer.
๐๐ผ๐ด๐๐ฒ๐ฟ๐:
– Simonick Booi
– Amone White
– Lilla Delport
– Ilana Verwey
– Ike Edwards
– Syria Koeberg
๐ฆ๐ฒ๐๐ป๐:
– Markus Steyn
– Gustav Vermeulen
– Hanrรฉ Coetzee
– Ian Marรฉ
๐๐๐๐๐ ๐๐๐๐ ๐ค๐๐๐ โ๐๐๐๐๐๐ ๐ ๐๐๐ ๐ ๐ก๐๐๐๐ก๐ ๐ก๐๐ ๐ฃ๐๐ ๐๐๐ ๐๐๐๐ ๐ค๐๐ก ๐ฃ๐๐๐๐๐ฬ. ๐๐๐ ๐๐ข๐๐๐ ๐๐๐ก ๐ก๐๐๐ก๐ ๐๐ ๐ฃ๐๐๐๐๐ก๐ค๐๐๐๐๐๐๐๐โ๐๐๐ ๐๐๐๐, ๐๐ ๐๐๐ข๐ ๐๐ข๐๐๐ ๐ฃ๐๐๐๐๐๐๐๐ ๐๐๐๐๐ ๐๐๐๐๐๐๐๐๐ ๐๐ ๐๐๐ ๐ฃ๐๐๐ข๐๐๐ ๐ฃ๐๐ ๐๐๐๐ ๐ก๐ ๐๐๐ก๐๐๐.

