๐ฝ๐๐๐๐๐๐๐๐ ๐๐ ๐๐๐๐ ๐๐๐๐๐๐ ๐๐๐๐๐๐๐! 
Wat โn trotse oomblik vir Laer Volkskool! Ons jong Volksies het tydens die jaarlikse prysuitdeling gewys dat harde werk, deursettingsvermoรซ en entoesiasme beloon word.
– Aliya Carter โ Laer Volkskool wisseltrofee: Belowendste netbalspeelster o.9
– Cullen Adams โ Laer Volkskool wisseltrofee: Belowendste krieketspeler o.9
– Esthรฉ van der Merwe โ Laer Volkskool belowendste mini-hokkiespeelster o.9
– Erasmus Smith โ Francois van der Merwe Wisseltrofee: Beste grondslagfase seun in atletiek
– Erasmus smith en FW Kock โ Laer Volkskool wisseltrofee: Belowendste pienkvoet
– Helรฉ Ochse โ Jannach Wisseltrofee: Junior skaak
– Hanne Alberts โ Mercia Blom Wisseltrofee: Beste junior swemmer o.9
– Ilรฉ du Piesanie โ Laer Volkskool Wisseltrofee vir tennis dogter o.9
– Jac Jordaan โ Martie Lombard Wisseltrofee vir kuns: Mees kunstalent toon in Grondslagfase
– Liserie du Preez – Laer Volkskool Wisseltrofee: Belowendste mini-hokkiespeelster o.9
– Milah Sparrius โ De Villiers Wisseltrofee: Belowendste mini-hokkiespeelster gr.1
– Mercy April โ Laer Volkskool netbal: Belowendste Pienkhandjie
– Neeva Ehlers – Sanneke van den Merwe Wisseltrofee: Beste grondslag dogter in atletiek
– Ruben Potgieter โ Laer Volkskool Wisseltrofee tennis seun o.9 โ wenner kampioenskappe
– Wian Hayward โ Posthumus Wisseltrofee: Belowendste rugbyspeler o.9
๐ต๐๐๐ ๐๐๐๐ข๐ ๐๐๐ ๐๐ ๐๐๐ ๐ค๐๐๐๐๐๐ ! ๐ฝ๐ข๐๐๐ ๐๐๐๐ ๐๐๐ ๐ก๐๐๐ก๐ ๐๐ ๐ค๐ฆ๐ ๐๐๐ก ๐๐๐๐๐ก ๐๐๐๐๐ ๐๐๐๐๐ ๐๐๐๐๐.

