Op Woensdag, 5 November, het Volkskool se tennisspelers vir die laaste keer vanjaar die bane betree in โn kragmeting teen Laerskool Cradock. Die wedstryde is op beide LVS en HVS se bane gespeel, en die gees was uitstekend tot die laaste hou.
๐๐๐ ๐๐๐๐ก๐๐๐ โ๐๐ก ๐๐๐๐๐๐ ๐ฃ๐๐ ๐๐๐๐ฆ๐ก, ๐๐๐๐ ๐ถ๐๐๐๐๐๐ โ๐๐ก ๐๐๐ ๐๐๐โ๐๐๐ ๐๐โ๐๐ ๐๐๐ก โ๐ ๐ก๐๐๐๐๐๐ ๐ฃ๐๐ 8โ0 ๐๐ ๐๐๐ ๐๐๐๐๐๐ ๐๐ 4โ0 ๐๐ ๐๐๐ ๐๐ข๐๐๐๐๐ . ๐ท๐๐ ๐ ๐๐ข๐๐ โ๐๐ก ๐๐๐ก๐๐ ๐๐๐๐ ๐ก๐๐๐ข๐๐๐๐ฃ๐๐ ๐๐ ๐๐๐ก 2โ6 ๐๐ ๐๐๐ ๐๐๐๐๐๐ ๐๐ 2โ2 ๐๐ ๐๐๐ ๐๐ข๐๐๐๐๐ ๐๐๐ฬ๐๐๐๐๐ โ โ๐ ๐๐๐๐๐ ๐ฃ๐๐๐ก๐๐๐๐๐ ๐๐๐ก ๐ ๐ก๐๐๐ ๐ค๐๐๐ ๐ก๐๐ฆ๐๐ ๐๐ ๐๐ฆ๐ ๐ ๐๐๐๐ก๐๐๐๐๐๐๐ .
Met hierdie wedstryd sluit ons die 2025-tennisseisoen met trots af. โn Groot dankie aan elke leerder, afrigter en ouer vir hul toewyding, ondersteuning en entoesiasme deur die jaar.
Volkskool se tennis het beslis nuwe hoogtes bereik!


