Suid-Afrikaanse Tweekamp Kampioenskap 2023

Drie van Laer Volkskool se atlete kwalifiseer hierdie jaar om deel te neem aan die SA – Tweekamp Kampioenskap. Hulle verteenwoordig die Oostelike Provinsie tydens hierdie byeenkoms.

Dit kampioenskap vind Saterdag, 1 April 2023 plaas, te Stellenbosch.

Baie geluk aan Elmare NaudΓ© (o.9), JJ van Schalkwyk (o.9) en Ancois Viljoen (o.13).

Hou Volkskool se naam hoog en geniet die kompetisie!

Verwante berigte

π‘¬π’“π’‡π’†π’π’Šπ’”π’…π’‚π’ˆ π’—π’Šπ’†π’“ 𝒐𝒏𝒔 π’”π’‚π’‚π’Ž

β€œπ·π‘–π‘’ π‘šπ‘’π‘’π‘‘π‘ π‘›π‘œπ‘’π‘Ÿπ‘’ β„Žπ‘’π‘‘ π‘£π‘–π‘Ÿ π‘šπ‘¦ 𝑖𝑛 π‘™π‘–π‘’π‘“π‘™π‘–π‘˜π‘’ π‘π‘™π‘’π‘˜π‘˜π‘’ π‘”π‘’π‘£π‘Žπ‘™, π‘—π‘Ž, π‘šπ‘¦ π‘’π‘Ÿπ‘“π‘’π‘›π‘–π‘ ...
Lees meer