RUGBY Baie geluk aan Petrus Wolfaardt. Hy is gekies as speler van die wedstryd tydens Cravenweek 2022 waar die Oos-Kaap provinsie teen Vrystaat gespeel het. Oos-Kaap wen 33 – 26. Baie geluk, Petrus. Ons is baie trots op jou. Baie geluk aan hierdie twee seuns wat as kapteine verkies is. Petrus Wolfaardt is verkies as…
Lees meerVolkskool leerder SA Kampioen in 200m rugslag Zenicke van Schalkwyk het hierdie week verneem sy is Suid-Afrika se topswemmer in haar ouderdomsgroep vir die 200m rugslag (dogters o.10 en onder). Met die onlangse bekendmaking van Suid-Afrika se swemranglys vir die 2021-2022 swemseisoen het Zenicke in 6 afdelings die top 10 van Suid-Afrika vir dogters onder…
Lees meerLeerlinge van Laer Volkskool het Woensdagmiddag, 22 Junie 2022, aan ‘n ope Blitz skaaktoernooi deelgeneem. Leerlinge van Laer- en Hoër Volkskool asook Union skole het hieraan deelgeneem. Die toernooi is gehou by Farmland. Drie van Laer Volkskool se seuns, Jeandré Theron, Michyle Mostert en Johan Viljoen wen elk ‘n kontantprys vir derde plek. Baie geluk…
Lees meerVandag het die skool soos ‘n ouetehuis gelyk met leerders wat soos senior burgers kon aantrek. Leerders kon ook ‘n donasie saambring skool toe om vir ons senior burgers in Huis van de Graaff te gee. Huis van de Graaff is hierdie jaar genomineer om Laer Volkskool se donasies wat op Senior Burgerdag ingesamel is,…
Lees meerAl die o.9-spanne (netbal, rugby en hokkie) het Saterdag, 11 Junie 2022, aan die JJ Toernooi in Cradock deelgeneem. Die uitslae is as volg. RUGBY Verloor 5-42 teen Hangklip Verloor 0-14 teen Burgersdorp NETBAL Wen 11-3 teen Burgersdorp Verloor 4-6 teen Hangklip HOKKIE Verloor 1-4 teen Cradock Wen 4-0 teen Union…
Lees meerUlrich Steynberg het die naweek, 11 Junie 2022, aan die MAG Festival in Jeffreysbaai deelgeneem waar hy ‘n goue medalje verwerf het. Baie geluk, Ulrich. Trots op jou!👏 Baie geluk aan Terina Retief. Sy het die naweek aan die Eastern Cape Gimnastics Festival in Gqeberha (Port-Elizabeth) deelgeneem en n silwer medalje vir level 2 verower.…
Lees meerBaie geluk aan hierdie o. 13-rugbyseuns wat in die volgende OP-spanne opgeneem is: 13 A-span Pieter Nel Francois Naude Petrus Wolfaardt 13 B-span Louis de Wet Julle maak ons trots. 👌 Foto: Pieter Nel, Francois Naude, mnr Ruben van Zyl(afrigter) , Petrus Wolfaardt, Louis de Wet
Lees meer