Ons laerskool is ongelooflik trots op Margite van der Merwe en Marizรฉ en Jurian Retief, wat gekies is om deel te wees van die Sarah Baartman-span by die ‘Eastern Cape Closed’ Skaakkampioenskap van 5โ7 September in Gqeberha. ๐๐๐ข โ๐ข๐๐๐ โ๐๐๐ ๐๐๐ข๐๐๐๐๐๐ ๐ ๐๐ โ๐ข๐๐๐ ๐๐๐ -๐พ๐๐๐ ๐๐๐๐ข๐๐ ๐ฃ๐๐๐ค๐๐๐. ๐๐๐ ๐๐๐ ๐ก๐ ๐ค๐๐๐ ๐ ๐ฃ๐๐๐๐๐ ๐๐ โ๐ข๐๐๐.
Lees meerOp Saterdag, 30 Augustus 2025, het nege van ons leerders met trots aan die WOW-Spelfees se provinsiale kompetisie in Port Elizabeth deelgeneem. Met groot vreugde sรช ons baie geluk aan Daneill du Plessis (graad 4) en AJ Prinsloo (graad 2) wat albei โn derde plek verower het. ๐๐ถ๐ฒ๐ฟ๐ฑ๐ถ๐ฒ ๐๐๐ฒ๐ฒ ๐ธ๐ป๐ฎ๐ฝ ๐๐ฝ๐ฒ๐น๐น๐ฒ๐ฟ๐ ๐ด๐ฎ๐ฎ๐ป ๐ผ๐ฝ ๐ญ๐ญ ๐ข๐ธ๐๐ผ๐ฏ๐ฒ๐ฟ…
Lees meerSaterdag, 30 Augustus, het Volkskool se o.10A- en B-hokkiespanne aan Union se hokkiefees deelgeneem, waar altesaam 16 spanne mekaar die stryd aangesรช het. Ons o.10Bโs het dapper gespeel โ hulle wen 3โ1 teen Sonop B, maar moes die knie buig teen Collegiate B (1โ4) en Union o.9A (1โ4). In die poelwedstryde het hulle weer kragte…
Lees meerTwee van ons o.12-rugbyspelers is gekies om die Oos-Kaap te verteenwoordig by die ‘Southern Regions’-toernooi wat van 2โ4 Oktober 2025 by Oakdale Landbouskool, Riversdal plaasvind. PW Badenhorst is gekies vir die Elephants-span Marco Terblanche is gekies vir die Kings-span ๐ต๐๐๐ ๐๐๐๐ข๐ ๐๐๐ โ๐๐๐๐๐๐ ๐ก๐ค๐๐ ๐ ๐๐๐๐๐๐ ! ๐๐๐๐๐ ๐๐๐๐ ๐๐ ๐๐๐๐๐๐๐๐๐๐๐ ๐ก๐๐๐ก๐ ๐๐ ๐๐ข๐๐๐ ๐๐ ๐๐๐ ๐ค๐๐๐ ๐๐ข๐๐๐…
Lees meerVir die eerste keer ooit is Erekleure in Gemengde Gevegskuns aan ons eie Frederik Steynberg en Darius Els toegeken! ๐ฝ๐ข๐๐๐ โ๐๐๐๐ ๐ค๐๐๐ ๐๐ ๐๐๐ข๐๐ ๐๐ก๐ก๐๐๐๐ ๐ฃ๐๐๐๐๐ฬ โ๐๐ก ๐ฃ๐๐ข๐๐ก๐ ๐๐๐๐๐ค๐๐๐ ๐๐ ๐๐๐ ๐๐ ๐๐๐๐๐๐๐๐๐๐๐ ๐ก๐๐๐ก๐ ๐๐ ๐ ๐๐๐ ๐๐๐ก ๐๐ข๐๐๐ โ๐๐๐๐๐๐ โ๐๐๐๐ก๐๐๐ข๐๐ก ๐ก๐ ๐ฃ๐๐๐.
Lees meerDie graad 1โs het vandag met blink oรซ en groot opgewondenheid hulle boontjies geplant.โn Rukkie gelede het elkeen van hulle boontjies in die klas ontkiem, en vandag het hulle die spesiale geleentheid gehad om dit self te plant. ๐ป๐๐๐๐๐๐ ๐๐๐๐ฃ๐๐ข๐๐๐๐ ๐๐๐ก๐๐ค๐๐ก๐๐๐ก ๐๐๐ ๐๐๐๐๐ก ๐ค๐๐๐๐๐: ๐๐๐ ๐๐๐๐๐๐๐ ๐๐๐๐ ๐๐๐ ๐๐๐ก โ๐๐ โ๐ ๐๐๐๐๐ก ๐๐๐๐๐ ๐๐๐, ๐๐๐๐…
Lees meerWoensdag, 27 Augustus, het die laerskoolpersoneel hul hokkieskoene aangetrek en teen die O.13A-span gespeel. Hierdie wedstryd was nie net โn bietjie pret en uitdaging vir die personeel nie, maar ook โn opwindende manier vir die leerders om hul seisoen af te sluit. Met vinnige skote, slim passe en groot gees het beide spanne alles gegee.Dit…
Lees meerDie afgelope naweek het vyf van ons o.10 spanne met groot geesdrif aan die vyfde MatchPoint Tennis and Cricket Toernooi in Graaff-Reinet deelgeneem. Oor twee dae het elke speler tien wedstryde โ enkels รฉn dubbels โ op die baan aangedurf. Ons Volkskool-spelers het hul staal gewys met puik uitslae: ๐-๐น๐ถ๐ด๐ฎ ๐ฑ๐ผ๐ด๐๐ฒ๐ฟ๐: 1. Volkskool 2. Kathu…
Lees meer