Die skaakspelers van Laer Volkskool het Dinsdag, 24 Mei 2022, teen Union gespeel. Laer Volkskool wen 8, verloor 3 en speel 1 gelykop. Baie dankie aan Union vir รฑ vriendelike ontvangs en ล opwindende wedstryd. Baie geluk aan elke skaakspeler.
Trots op julle!

