Die eerste seuns- en dogters tennisspan asook die tweede seunsspan het Dinsdag, 2 Augustus 2022, hulle harte op die tennisbaan uitgespeel. Ons is so trots op julle! ๐Ÿ‘Œ

Die uitslae is as volg:

Dogters 1ste span verloor 4-5

Seuns 2de span wen 6-3

Seuns 1ste span wen 8-1

ย 

๐Ÿ“ท Gideon van der Mescht

Verwante berigte