Die skaak het gisteraand by HVS gespeel. Daar was baie toeskouers en Volkskool ondersteuners wat kom kyk het. Laer Volkskool het baie mooi gespeel en hulle afdeling gewen. Trots op julle! 👌
Lvs wen 23- 13
Hvs verloor 2- 14
Totaal: Union wen 27 – 25

Verwante berigte