1ste en 2de Tennis

Die eerste seuns- en dogters tennisspan asook die tweede seunsspan het Dinsdag, 2 Augustus 2022, hulle harte op die tennisbaan uitgespeel. Ons is so trots op julle! 👌 Die uitslae is as volg: Dogters 1ste span verloor 4-5 Seuns 2de span wen 6-3 Seuns 1ste span wen 8-1   📷 Gideon van der Mescht

Lees meer

O.10 Tennis

Interskole het op  Augustus 2022 afgeskop met die o. 10 tennis wat op Laer Volkskool se bane plaasgevind het. Dit was n heerlike dag van tennis. Julle het pragtig gespeel👏. Die telling is as volg: Seuns wen 9 – 0 Meisies verloor 0 – 9

Lees meer