Baie geluk aan Alecia Louw en Carlien Oosthuizen wat in die hokkie o.13B OP-span opgeneem is. Hulle gaan vanaf 3 tot 6 Julie 2022 aan n toernooi in die Paarl deelneem waar hulle die Oos-Kaap gaan verteenwoordig. Ons is baie trots op julle.
Lees meerDie afgelope naweek het nege van die o. 13A-hokkiedogters aan n 7’s toernooi by Sunridge deelgeneem. Die dogters het ongelooflike mooi hokkie gespeel. Hulle beland in die finale teen Sunridge waar hulle 1 – 0 wen en ook as die wenners van die toernooi wegstap. Alecia Louw is ook aangewys as aanvallende speler van die…
Lees meerBaie geluk aan Miane van der Merwe wat die afgelope naweek aan die Oos-Kaap Gimnastiek Kompetisie in Gqeberha deelgeneem het en n brons medalje verower het. Welgedaan! Ons is baie trots op jou, Miane.
Lees meerDis 𝗩𝗘𝗧 𝗣𝗥𝗘𝗧 by Huis Eybers op hierdie vakansiedag! Koshuisleerders geniet ‘n dag vol lekker 𝗯𝗼𝗲𝗿𝗲𝘀𝗽𝗼𝗿𝘁. Van toutrek tot driebeenhardloop en alles tussen-in. 🌼 Dankie Tannie Verna en personeel vir ‘n lekker dag!
Lees meerOns het hierdie naweek ‘n heerlike nat en koue sportdag teen Westering in Gqeberha gehad. Die uitslae vir die rugby en hokkie is soos volg: Rugby 7A wen 35 – 0 8 & o. 9 B (mini rugby) wen 15 – 10 9A verloor 10 -15 11 A verloor 5 – 17 11B gelykop 15…
Lees meerVier van ons leerlinge het Saterdag, 23 April 2022, aan die AGA-Oos Kaap Boogskiet Kompetisie deelgeneem. Dit was deur Hoër Volkskool se Boogskietklub by Botanies aangebied. As gevolg van die reën is daar geen 3D, maar 2 rondtes Bullseye geskiet. Baie geluk Erhart, Helen, Wian en Eben. Ons is trots op julle! 👌 Uitslae is…
Lees meer