Baie geluk aan Deidrรฉ Alberts wat opgeneem is in die o.13B OP-hokkiespan. Sy neem hierdie vakansie, 25 tot 28 Junie 2023, deel aan ‘n toernooi wat in die Paarl aangebied word. Sterkte, Deidrรฉ. Ons weet dit sal goed gaan.

Verwante berigte