Na afloop van die Provinsiale Kamp wat gedurende die Junie-vakansie in Jeffreysbaai plaasgevind het, is Reanco Terblanche deur die Provinsiale bestuur verkies as nasionale leier van die laerskool seuns. Dit is werklik ‘n pragtige prestasie.
Die Nasionale Kamp vind van 8 tot 15 Desember 2023 in Mpumalanaga plaas.
Ons is baie trots op jou!