Die afgelope naweek, 3 Februarie 2024, het 7 atlete aan ‘n interprovinsiale tweekampbyeenkoms te Oudtshoorn deelgeneem.
Die uitslae was as volg:
o.9 dogters
Hanné Alberts (14de)
o.11 dogters
Elmaré Naudé (5de)
Beulah Nel (31ste)
o.11 seuns
JJ van Schalkwyk (8ste)
Luhan Alberts (44ste)
o.13 seuns
Naudé van der Merwe (37ste)
o.15 seuns
Christo Nel (34ste)
Baie geluk aan al hierdie atlete. Dit was ‘n groot byeenkoms in baie warm omstandighede.

Verwante berigte