24 Feb 2024 Die afgelope naweek het Dante Dercksen aan ń Eden Mini Tennistoernooi gaan deelneem. Dante het ń suksesvolle dag op die tennisbaan beleef. Sy en haar dubbelsmaat wen die o.14 dubbels afdeling. Baie geluk, Dante. Trots op jou!
24 Feb KRIEKET Donderdag, 20 Februarie, het al ons krieketspanne teen Laerskool Cradock kragte gemeet.... Lees meer
24 Feb TENNIS Op Saterdag, 15 Februarie 2025, het 16 skaakspelers van Laer Volkskool aan... Lees meer