Swem

JJ van Schalkwyk, Annabelle Kruger, Naude van der Merwe en Zenicke van Schalkwyk het vanaf 15 tot18 Desember 2023 aan die Nelson Mandela Bay Championships te Port Elizabeth deelgeneem. JJ het twee silwer medaljes en ‘n brons ontvang. Zenicke ontvang ‘n brons medalje. Slegs die top 2 swemmers in die distrik word verkies om hierna…

Lees meer

SWEM TOP 8

Die volgende swemmers het die skool op 10 November 2023 in die top-8 uitnodigingsgala verteenwoordig. Hulle behaal dus hierdie jaar half-erekleure vir swem: Beulah Nel Elmaré Naudé JJ van Schalkwyk Luhan Alberts Naude van der Merwe Christo Nel Uné Groenewald Baie geluk aan hierdie swemmers. Ons is trots op julle!

Lees meer