Tennis

Laer Volkskool se seuns maak ons trots nadat hulle op 7 Februarie 2024 aan die Zone Tennistoernooi in Cradock deelgeneem en hulle afdelings gewen het. Baie geluk aan Ulrich Steynberg, Ian Mare, Hermius Botha en Kobus Lötter wat die o.11-afdeling gewen het asook Izak Naudé wat deel was van die o.12-span wat hulle afdeling gewen…

Lees meer

Krieket

Op Woensdag, 7 Februarie 2024, is drie van ons krieketspanne Somerset-Oos toe om teen Laerskool Gill te gaan speel. Die seuns het pragtige krieket gespeel en hulle tellings is as volg: o.8 krieketspan verloor met 4 lopies o.9 krieketspan wen met 48 lopies o.13 Krieketspan wen met 20 lopies Baie geluk aan al hierdie krieketspanne.…

Lees meer

Tennis

Maandag, 5 Februarie 2024, het Laer Volkskool se eerste 8 tennisseuns en -dogters teen Laerskool Cradock gespeel. Die wedstryde het op Laer Volkskool se bane plaasgevind. Die tellings is as volg: LVS se dogters verloor 18 – 38 LVS se seuns verloor 22 – 34

Lees meer

Tweekamp

Die afgelope naweek, 3 Februarie 2024, het 7 atlete aan ‘n interprovinsiale tweekampbyeenkoms te Oudtshoorn deelgeneem. Die uitslae was as volg: o.9 dogters Hanné Alberts (14de) o.11 dogters Elmaré Naudé (5de) Beulah Nel (31ste) o.11 seuns JJ van Schalkwyk (8ste) Luhan Alberts (44ste) o.13 seuns Naudé van der Merwe (37ste) o.15 seuns Christo Nel (34ste)…

Lees meer

Kleure atletiek

ATLETIEK Tydens die kleure atletiekbyeenkoms is daar twee pragtige rekords verbeter. Hardus Lötter verbeter die 80m rekord vir seuns o.9. Die bestaande rekord was 12,87s en hy voltooi die resies in 12,79s. Lee- Jon Blignaut verbeter die 200m rekord vir seuns o.13. Die bestaande rekord was 30,16s en hy voltooi die resies in 28,18s. Lee-…

Lees meer

Geliefde terreinwerker tree af

Ons groet vandag mnr. Jaftha Smith, een van ons terreinwerkers, wat vir die afgelope 2 jaar by ons gewerk het. Baie dankie vir al die tyd, opofferings en harde werk wat u in Laer Volkskool gesit het. Saam met die harde werk, was daar altyd tyd vir ‘n wyse woord van bemoediging voor die dag…

Lees meer

Swem

Franco Wolfaardt het die afgelope naweek aan sy eerste C-groep gala te Port-Elizabeth deelgeneem. Hy het twee derde plekke behaal. Welgedaan, Franco. Trots op jou!

Lees meer

Swem

JJ van Schalkwyk, Annabelle Kruger, Naude van der Merwe en Zenicke van Schalkwyk het vanaf 15 tot18 Desember 2023 aan die Nelson Mandela Bay Championships te Port Elizabeth deelgeneem. JJ het twee silwer medaljes en ‘n brons ontvang. Zenicke ontvang ‘n brons medalje. Slegs die top 2 swemmers in die distrik word verkies om hierna…

Lees meer