Op 24 Maart 2024 het 2 leerlinge van Laer Volkskool aan die 2de rondte proewe vir die SBDCU (Sarah Baartman Skaak Unie) in Makhanda deelgeneem.
Burger Slabbert wen al 5 sy rondtes en eindig eerste op die ranglys vir seuns o.10. Hy ontvang ook Γ± goue medalje.
Jurian Retief wen 3 uit 5 rondtes en eindig 8ste op die ranglys vir seuns o.12.
Baie geluk aan hierdie twee seuns. Ons is trots op julle!

Verwante berigte

π‘¬π’“π’‡π’†π’π’Šπ’”π’…π’‚π’ˆ π’—π’Šπ’†π’“ 𝒐𝒏𝒔 π’”π’‚π’‚π’Ž

β€œπ·π‘–π‘’ π‘šπ‘’π‘’π‘‘π‘ π‘›π‘œπ‘’π‘Ÿπ‘’ β„Žπ‘’π‘‘ π‘£π‘–π‘Ÿ π‘šπ‘¦ 𝑖𝑛 π‘™π‘–π‘’π‘“π‘™π‘–π‘˜π‘’ π‘π‘™π‘’π‘˜π‘˜π‘’ π‘”π‘’π‘£π‘Žπ‘™, π‘—π‘Ž, π‘šπ‘¦ π‘’π‘Ÿπ‘“π‘’π‘›π‘–π‘ ...
Lees meer