Woensdag, 12 Junie 2024, het die prefekte ‘n sportdag gehou om die kwartaal af te sluit.
Die leerders en hul ouers het spanne gemaak en aan netbal, volleyball en rugby deelgeneem.
Almal het dit baie geniet.
Dankie aan al die organiseerders, skeidsregters, beoordelaars vir julle bydrae.
Dankie ook aan Johan Nieuwoudt wat die musiek voorsien het en vir mnr. Gideon van der Mescht vir die neem van die pragtige foto’s.

Verwante berigte