Vrydag, 12 Julie 2024, was vol pret toe die hokkiedogters hulle ouers op die veld aangevat het tydens die Familie Hokkiedag. Daar was hard gespeel tussen al die lag deur om doele te slaan. Beslis ‘n suksesvolle dag!
Baie dankie aan almal wat die dag saam met ons geniet het. Sonder julle deelname sou die dag nie so groot sukses gewees het nie.
Dankie ook aan Joyle Smit en almal wat gehelp het met die roosterkoeke en snoepie verkope.

Verwante berigte