Die volgende leerlinge het Donderdag, 25 Julie 2024, aan die WOW-Spelfees se Kringkompetisie deelgeneem.
Hierdie leerlinge het elkeen vanoggend ‘n sertifikaat vir hulle deelname ontvang.
Tien van ons leerders het ook medaljes ontvang.
Graad 1
• Ohan Coetzee 2de plek
• Carla Maré
• AJ Prinsloo
• Nika Wolfaardt 3de plek
Graad 2
• Wian Hayward 1ste plek
• Hele Osche
• Liya Smith
• Esthe van der Merwe
Graad 3
• Franco Wolfaardt 1ste plek
• Daneill du Plessis 1ste plek
• Milla Mac Leod 2de plek
• Marize Retief
Graad 4
• Gustav Vermeulen
• WJ Hayward 1ste plek
• Bea van Wyk
• Willie van Jaarsveld
Graad 5
• Ross Mac Leod 2de plek
• Gerrit Jordaan 3de plek
• Naudé van der Merwe
• Hermius Botha
Graad 6
• Margite van der Merwe 3de plek
• Janco van den Berg
• Lereeze Pienaar
• Renique Elie
Graad 7
• Gift Pietersen
• Daminay Meyer
• Jarrod Gerber
• Zoë Campher

Verwante berigte