Nelson Mandela Bay Aquatics het onlangs swemmers vereer by hul jaarlikse prysuitdeling. Nelson Mandela Bay Aquatics is die liggaam waaronder die Oos-Kaap swem.
JJ van Schalkwyk het ‘n prys ontvang vir sy deelname aan ‘n Prestige gala waar slegs twee swemmers uit die Oos-Kaap verkies word per item.
Baie geluk, JJ! Trots op jou!

Verwante berigte