5 atlete het op 26 Oktober aan ‘n interprovinsiale tweekamp-byeenkoms te Port Elizabeth deelgeneem.
Die uitslae is as volg: Christo Nel 7de
Naudé van der Merwe 12
Beulah Nel 15
Elmaré Naudé 2de
JJ van Schalkwyk 2de
JJ en Elmaré ontvang elkeen ‘n silwer medalje.
Welgedaan aan hierdie atlete wat teen strawwe kompetisie moes kompeteer.
Ons is trots op julle.