Boekedag

Boeke kry vlerke op Wêreldboekedag by Laer Volkskool Op 23 April het Laer Volkskool se gange tot lewe gekom met kleurvolle karakters en kreatiewe kostuums toe Wêreldboekedag op gepaste wyse gevier is. Leerders het die dag gevul met opwinding deur aan te trek soos hul gunsteling boekkarakters, en die skool het vir ‘n oomblik verander…

Lees meer

Skaak

Tydens die Sarah Baartman Skaakproewe wat op 19 April 2025 in Jeffreysbaai gehou is, het die volgende leerlinge uitstekend gevaar. Burger Slabbert wen 5 uit 6 rondtes en verower silwer vir Seuns o.12 Elbé Landman wen 3 uit 6 rondtes en wen goud vir Dogters o.10 Zandri Hauptfleisch wen 2 uit 6 rondtes. Geluk aan…

Lees meer

NETBALPROEWE – Beyers Naudé Span

Op 14 April 2025 het ons netbaldogters op Hoër Volkskool se bane deelgeneem aan die proewe vir die samestelling van die Beyers Naudé netbalspanne. Baie geluk aan Janike van Zyl (o.12) en Miné Coetzee (o.13) wat gekies is om op 25 April deel te neem aan die Sarah Baartman-proewe as deel van die onderskeie Beyers…

Lees meer

Swem

Die swemseisoen het tot ‘n einde gekom en ons is trots om aan te kondig dat verskeie van ons swemmers erkenning ontvang het vir hul uitstekende prestasies. Die volgende leerders het aan twee of meer individuele items tydens die Interdistrikte gala deelgeneem en is beloon met half-erekleure: Franco Wolfaardt, JJ van Schalkwyk, Elmare Naudé, Naudé…

Lees meer

Redenaars

Op 25 Maart 2025 het 6 van ons leerders aan die interne redenaarskompetisie deelgeneem. Hulle het vanoggend tydens saal ‘n sertifikaat ontvang vir hulle deelname. Baie dankie aan elkeen van hierdie leerders wat braaf genoeg was om hulle toesprake voor die beoordeelaars te lewer. 1. Naude van der Merwe 2. Margite van der Merwe 3.…

Lees meer

Wiskunde

Margite van der Merwe het ‘n sertifikaat van AdMaths Junior ontvang vir uitstaande akademiese prestasie van 89% vir 2024. Sy het ook ‘n gemiddeld van 94% vir kwartaal 1 van hierdie jaar, behaal. Baie geluk Margite.

Lees meer