Op Saterdag 10 Mei 2025 het 7 leerlinge Laer Volkskool by die geslote SBSU-toernooi in Graaff-Reinet verteenwoordig. Die volgende leerlinge het op uitnodiging deelgeneem: Margite van der Merwe Zandrich Cornelius Zandri Hauptfleisch Burger Slabbert Milla Mac Leod Jurian Retief Marizé Retief Jurian behaal ‘n 3de plek vir seuns o.12 en Marizé behaal ‘n 2de plek…
Lees meerDie studente van Raptors Martials Arts Club het 10 Mei 2025 aan die Oos-Kaap Provinsie se MASA (Mix Martial Arts South Africa) Kampioenskappe deelgeneem. Die volgende studente het medaljes verower: Frederik Steynberg 2 Silwers vir MMA Light en Grappling Marko Claasen 3 Silwers vir Points Fighting, MMA Light en Grappling Darius Els 1 Sliwer vir…
Lees meerDie volgende ruiters het vanaf 21 tot 26 April 2025 aan die SA Saalperd kampioenskappe in Bloemfontein deelgeneem. Hulle vaar uitstekend in die kompetisie en behaal die volgende prestasies: Gideon Viljoen 6de in die Stap/draf Parkperd Ruiters 10 jaar en onder 5de in die Stap/draf Parkperd Ruiterkuns 10 jaar en onder. Leila Ehlers Reserwe SA…
Lees meer3 van Laer Volkskool se leerlinge het die naweek van 25 -27 April 2025 aan die Oos-Kaapse mini-tennistoernooi in Cradock deelgeneem. UITSLAE: O/12 DOGTERS 5de – NELé WOLFAARDT (uit ‘n totaal 12 spelers. O/10 SEUNS EN DOGTERS (almal het saam gespeel) 1ste – RUBEN POTGIETER (hy het al sy wedstryde gewen) 2de – ILé DU…
Lees meer