Die volgende ruiters het vanaf 21 tot 26 April 2025 aan die SA Saalperd kampioenskappe in Bloemfontein deelgeneem.
Hulle vaar uitstekend in die kompetisie en behaal die volgende prestasies:
Gideon Viljoen
6de in die Stap/draf Parkperd Ruiters 10 jaar en onder
5de in die Stap/draf Parkperd Ruiterkuns 10 jaar en onder.
Leila Ehlers
Reserwe SA Kampioen Plesierperd Ruiters 12 jaar en onder
Reserwe SA Kampioen Plesierperd Ruiterkuns 12 jaar en onder.