Ons Graad 6-leerders het onlangs die boek ‘The Railway Children’ deur Edith Nesbit bestudeer โ โn hartroerende storie oor drie kinders wie se lewe drasties verander nadat hul pa valslik beskuldig is.
Alhoewel die verhaal in โn tydperk afspeel wat hulle nie ken nie, het ons leerders die projek met ongelooflike entoesiasme aangepak.
Die kreatiwiteit en talent wat hulle aan die dag gelรช het, was niks minder as indrukwekkend nie! Julle harde werk en verbeelding maak dit duidelik: die liefde vir lees en stories leef sterk by ons Graad 6โs.