Van 8 โ€“ 12 September vier ons saam met die wรชreld Internasionale Geletterdheidsweek โ€“ โ€™n tyd om die vreugde van lees te ontdek en te deel.
Vandag was โ€™n hoogtepunt toe ons lesers van oor die dorp by ons aangesluit het om boeke met ons leerders te deel. Wat โ€™n fees van stories! Die klaskamers het gelag, geluister en gedroom โ€“ elke storie het nuwe avonture en vars inspirasie gebring.
โ€™n Groot dankie aan elke leser wat hul tyd gedeel het en ons leerders gewys het dat boeke die sleutel is tot nuwe wรชrelde.
๐—•๐˜† ๐—ฉ๐—ผ๐—น๐—ธ๐˜€๐—ธ๐—ผ๐—ผ๐—น ๐—ด๐—น๐—ผ ๐—ผ๐—ป๐˜€: ๐—ฒ๐—น๐—ธ๐—ฒ ๐˜€๐˜๐—ผ๐—ฟ๐—ถ๐—ฒ ๐—บ๐—ฎ๐—ฎ๐—ธ โ€™๐—ป ๐˜ƒ๐—ฒ๐—ฟ๐˜€๐—ธ๐—ถ๐—น.

Verwante berigte

๐‘ฌ๐’“๐’‡๐’†๐’๐’Š๐’”๐’…๐’‚๐’ˆ ๐’—๐’Š๐’†๐’“ ๐’๐’๐’” ๐’”๐’‚๐’‚๐’Ž

โ€œ๐ท๐‘–๐‘’ ๐‘š๐‘’๐‘’๐‘ก๐‘ ๐‘›๐‘œ๐‘’๐‘Ÿ๐‘’ โ„Ž๐‘’๐‘ก ๐‘ฃ๐‘–๐‘Ÿ ๐‘š๐‘ฆ ๐‘–๐‘› ๐‘™๐‘–๐‘’๐‘“๐‘™๐‘–๐‘˜๐‘’ ๐‘๐‘™๐‘’๐‘˜๐‘˜๐‘’ ๐‘”๐‘’๐‘ฃ๐‘Ž๐‘™, ๐‘—๐‘Ž, ๐‘š๐‘ฆ ๐‘’๐‘Ÿ๐‘“๐‘’๐‘›๐‘–๐‘ ...
Lees meer