Die skaakspelers van Laer Volkskool het Dinsdag, 24 Mei 2022, teen Union gespeel. Laer Volkskool wen 8, verloor 3 en speel 1 gelykop. Baie dankie aan Union vir Γ± vriendelike ontvangs en Ε opwindende wedstryd. Baie geluk aan elke skaakspeler. Trots op julle!
Lees meerBaie geluk aan hierdie o. 13-rugbyseuns wat in die volgende OP-spanne opgeneem is: 13 A-span Pieter Nel Francois Naude Petrus Wolfaardt 13 B-span Louis de Wet Julle maak ons trots. π Foto: Pieter Nel, Francois Naude, mnr Ruben van Zyl(afrigter) , Petrus Wolfaardt, Louis de Wet
Lees meerBaie geluk aan Elrie Pretorius. Sy het ook die naweek van 21 Mei 2022 aan die Oos-Kaap Gimnastiek kompetisie deelgeneem en ‘n brons medalje verower het. Jy maak ons trots!
Lees meerLaer Volkskool se landsdiens het vandag, 22 Mei 2022, n draadkar-resies by die skool gehou.
Lees meerDie afgelope naweek het nege van die o. 13A-hokkiedogters aan n 7’s toernooi by Sunridge deelgeneem. Die dogters het ongelooflike mooi hokkie gespeel. Hulle beland in die finale teen Sunridge waar hulle 1 – 0 wen en ook as die wenners van die toernooi wegstap. Alecia Louw is ook aangewys as aanvallende speler van die…
Lees meer