LVS verwelkom nuwe personeel

Die onderwysers by Laer Volkskool is weer terug by die skool en daar is ook twee nuwe gesigte by. Juffrou Lauren Curtain is in die Graad 3 pos aangestel.ย  Sy het een jaar sielkunde by Kovsies gestudeer en toe oorgeslaan onderwys toe waar sy haar B.Ed Grondslagfase graad voltooi het. Sy kom oorspronklik van PE…

Lees meer

5 nuwe personeel

Die Departement van Onderwys het 2 EA’s en 3 GA’s aan Laer Volkskool gegee om uit te help in die klasse en met sanitasie. Die twee EA’s wat in die klasse gaan uithelp is mej. Natasha Plaatjies en mej. Lizaan Reid. Die drie GA’s wat die skool gaan help met sanitasie is mnr. Wayne Dampies,…

Lees meer