Volkskool sê met opregte waardering dankie aan Chantelle en Dirk Lötter vir hul ruim borgskap van stylvolle pette en hoedjies vir ons eerste tennisspan. Julle bydrae sorg dat ons spelers nie net met trots en gees op die baan verskyn nie, maar ook met ’n netjiese en professionele voorkoms. 𝑂𝑛𝑠 𝑤𝑎𝑎𝑟𝑑𝑒𝑒𝑟 𝑗𝑢𝑙𝑙𝑒 𝑙𝑜𝑗𝑎𝑙𝑒 𝑜𝑛𝑑𝑒𝑟𝑠𝑡𝑒𝑢𝑛𝑖𝑛𝑔 𝑒𝑛…
Lees meer26 September het die leerders Erfenisdag gevier, en by hierdie geleentheid moes hulle honde- en katkos saam skool toe bring. Op Maandag 29 September is die kos by GRWAS afgelewer, waar die behoefte aan hulp altyd groot is. Hierdie projek is deur die prefekte en graad 1-klas geïnisieer en uitgevoer. 𝐷𝑖𝑡 𝑖𝑠 𝑣𝑖𝑟 𝑜𝑛𝑠 𝑏𝑒𝑙𝑎𝑛𝑔𝑟𝑖𝑘…
Lees meerOp Saterdag, 27 September, het ons krieketspanne in Cradock teen verskeie skole meegeding en hul vasberadenheid en spangees getoon. Onder 7B het uitdagende wedstryde gehad: – Verloor teen Union met 13 lopies – Wen teen Gilbert Xuza o.8 met 15 lopies – Verloor teen Cradock o.7 met 11 lopies – Verloor teen Cradock o.8 met…
Lees meer“𝐷𝑖𝑒 𝑚𝑒𝑒𝑡𝑠𝑛𝑜𝑒𝑟𝑒 ℎ𝑒𝑡 𝑣𝑖𝑟 𝑚𝑦 𝑖𝑛 𝑙𝑖𝑒𝑓𝑙𝑖𝑘𝑒 𝑝𝑙𝑒𝑘𝑘𝑒 𝑔𝑒𝑣𝑎𝑙, 𝑗𝑎, 𝑚𝑦 𝑒𝑟𝑓𝑒𝑛𝑖𝑠 𝑖𝑠 𝑣𝑖𝑟 𝑚𝑦 𝑚𝑜𝑜𝑖.” – 𝑃𝑠𝑎𝑙𝑚 16:6 Met hierdie woorde as anker het Volkskool vandag Erfenisdag gevier. Ons erfenis is nie net die grond onder ons voete of die taal op ons lippe nie, maar ook die mense en stories wat saam die…
Lees meerVandag het die koshuiskinders heerlik saam met Graaff-Reinet se Rapportryers gekuier. Die dag was gevul met lag, spanpret en boeresport wat almal behoorlik aan die hardloop gesit het! Na al die aksie het die kinders saam rondom die vuur gekuier en ‘n lekker braai geniet. Die perfekte manier om die dag af te sluit. Baie…
Lees meerGisteraand is die dames van Volkskool se personeel bederf met ’n heerlike kuier by The Coldstream Restaurant, waar die bekende pretspreker 𝗘𝗹𝘀𝗮𝗯𝗲́ 𝗔𝗹𝗱𝗿𝗶𝗰𝗵 die verhoog betree het. 𝑀𝑒𝑡 ℎ𝑎𝑎𝑟 𝑢𝑛𝑖𝑒𝑘𝑒 𝑡𝑒𝑚𝑎, “𝐷𝑖𝑒 𝑙𝑒𝑘𝑘𝑒𝑟𝑡𝑒 𝑒𝑛 𝑔𝑒𝑘𝑘𝑒𝑟𝑡𝑒 𝑣𝑎𝑛 𝑣𝑟𝑜𝑢𝑤𝑒𝑒𝑠”, ℎ𝑒𝑡 𝑠𝑦 𝑑𝑖𝑒 𝑔𝑒ℎ𝑜𝑜𝑟 𝑙𝑎𝑎𝑡 𝑙𝑎𝑔, 𝑙𝑢𝑖𝑠𝑡𝑒𝑟 𝑒𝑛 𝑤𝑒𝑒𝑟 𝑏𝑒𝑠𝑒𝑓 ℎ𝑜𝑒 𝑘𝑜𝑠𝑏𝑎𝑎𝑟 𝑒𝑛 𝑚𝑜𝑜𝑖 𝑣𝑟𝑜𝑢𝑤𝑒𝑒𝑠 𝑖𝑠. 𝐷𝑖𝑒 𝑎𝑎𝑛𝑑…
Lees meerVanoggend het die leeringraad vir ons leerders ‘n kleurvolle en opwindende reis deur die ryk kultuur van Suid-Afrika gebring. 𝐵𝑦 𝐿𝑎𝑒𝑟 𝑉𝑜𝑙𝑘𝑠𝑘𝑜𝑜𝑙 𝑖𝑠 𝑑𝑖𝑡 𝑏𝑒𝑙𝑎𝑛𝑔𝑟𝑖𝑘 𝑜𝑚 𝑗𝑜𝑢 𝑒𝑟𝑓𝑒𝑛𝑖𝑠 𝑡𝑒 𝑣𝑖𝑒𝑟 𝑜𝑚𝑑𝑎𝑡 𝑑𝑖𝑡 𝑗𝑜𝑢 ℎ𝑒𝑙𝑝 𝑜𝑚 𝑡𝑒 𝑙𝑒𝑒𝑟 𝑤𝑖𝑒 𝑗𝑦 𝑖𝑠 𝑒𝑛 𝑤𝑎𝑎𝑟 𝑗𝑦 𝑣𝑎𝑛𝑑𝑎𝑎𝑛 𝑘𝑜𝑚. 𝐷𝑖𝑡 𝑙𝑎𝑎𝑡 𝑗𝑜𝑢 𝑡𝑟𝑜𝑡𝑠 𝑣𝑜𝑒𝑙 𝑜𝑝 𝑗𝑜𝑢 𝑘𝑢𝑙𝑡𝑢𝑢𝑟 𝑒𝑛 𝑡𝑟𝑎𝑑𝑖𝑠𝑖𝑒𝑠,…
Lees meerOp Saterdag, 13 September, is die Toer de Noorsdoring in Jansenville aangebied. Twee van ons Volkskool-leerders, wat deel is van die Wildehonde-klub, het uitstekend gevaar tussen sterk mededinging. – Christiaan de Klerk – 18 km: 2de algeheel en 1ste Nipper-seun. 01:16:38 – Bernard Delport – 35 km: 17de algeheel en 1ste Nipper-seun. 02:10:52 𝐴𝑙𝑏𝑒𝑖 𝑤𝑒𝑑𝑟𝑒𝑛𝑛𝑒…
Lees meer