Ons Volkskool-leerders wat deel is van die Middel C Musiekakademie het tussen 20 en 22 Augustus pragtige prestasies by die Camdeboo Eisteddfod behaal. ๐๐๐น๐น๐ฒ ๐ต๐ฎ๐ฟ๐ฑ๐ฒ ๐๐ฒ๐ฟ๐ธ ๐ฒ๐ป ๐ฝ๐ฎ๐๐๐ถ๐ฒ ๐๐ถ๐ฟ ๐บ๐๐๐ถ๐ฒ๐ธ ๐ต๐ฒ๐ ๐ฑ๐๐ถ๐ฑ๐ฒ๐น๐ถ๐ธ ๐ฑ๐ฒ๐๐ฟ๐ด๐ฒ๐ธ๐น๐ฎ๐ป๐ธ! Klavier Cum Laude: Mattรฉ van der Merwe & Elmarรฉ Naudรฉ Dubbel Goud: Zanelle Botha, Beulah Nel, Gina Botes, Hanneke Smit, Helรฉ Ochse,…
Lees meerSes van ons seuns het die naweek saam met Match Point Tennis deelgeneem aan die jaarlikse SPAR Cradock Tennistoernooi, wat deur Cradock Laerskool aangebied is. Elke dag het die span lang, kompeterende wedstryde gespeel en hul alles op die baan gelos. Hulle is in โn taai groep ingedeel waar hulle teen sterk teenstanders, soos Cradock…
Lees meerDie ‘African Genesis Archery National Interschool Championships’ word van ๐ฒโ๐ญ๐ฌ ๐ข๐ธ๐๐ผ๐ฏ๐ฒ๐ฟ ๐ถ๐ป ๐ฃ๐ผ๐น๐ผ๐ธ๐๐ฎ๐ป๐ฒ aangebied, en ons is ongelooflik trots om aan te kondig dat twee van ons eie Volksie-laerskoolboogskuts gekies is om die Oos-Kaap te verteenwoordig: – Helen Grobbelaar – Mia Lategan ๐๐๐ก โ๐ ๐๐๐๐ ๐ก๐๐ ๐๐ ๐๐ ๐๐ ๐๐๐ ๐๐๐๐๐๐ ๐ฃ๐๐๐ ๐ก๐ ๐๐ค๐๐๐๐๐๐ ๐๐๐! ๐ฝ๐ข๐๐๐ โ๐๐๐๐ ๐ค๐๐๐ ๐๐…
Lees meerOp 21 Augustus 2025 het 16 van Laer Volkskool se leerders aan die WOW-Spelfees Distrikskompetisie deelgeneem wat by Kroonvale plaasgevind het. Ons Volksies het puik gevaar en met trots hul taalvaardigheid gewys! Die volgende leerders het onder die top 6 finaliste geรซindig en dring deur na die Provinsiale Kompetisie wat op 30 Augustus in Gqeberha…
Lees meerLaer Volkskool se leerders het by die Camdeboo Eisteddfod in โn wye verskeidenheid items uitgeblink. Hulle talent, harde werk en liefde vir taal en kultuur het regtig deurgeskyn. Voorbereide lees Silwer: Izak van der Merwe, Johannes Daniel du Plessis Goud: Elmie Collier, AJ Prinsloo, Beulah Nel, Elmarรฉ Naudรฉ Goud+: Daniรฉl Strydom, Erna Louisa Smit, Hernu…
Lees meerDie Interkole het gister afgesluit en ons harte is vol trots vir elke Volkskool-leerder wat hul beste gegee het. Hierdie is die hoogtepunt van ons jaar โ โn tyd waarin ure se harde werk, toewyding en spanbou sigbaar word. ๐ท๐๐ ๐ข๐๐ก๐ ๐๐๐ ๐๐ ๐๐๐ ๐๐๐ก๐ฆ๐ ๐๐ ๐๐๐ ๐๐ข๐๐ ๐๐๐, ๐๐๐๐ ๐๐๐ ๐ค๐๐๐ ๐๐๐๐ค๐๐๐๐๐๐ ๐๐ฬ ๐๐๐๐๐๐ ๐๐…
Lees meerVandag het Laer Volkskool se gange geborrel van opgewondenheid toe ons eie mini-weergawe van sportsterre hul verskyning maak! Springbokke het in groen en goud rondgedraf, Dricus het sy veggees gewys, Louis Oosthuizen het sy โgolf swingโ gehou en Serena Williams het die tennisbaan laat vonk met haar kragtige houe. ๐๐๐ ๐๐๐ ๐๐ข๐๐๐ฆ๐ฃ๐๐๐ ๐ก๐๐ก ๐๐๐ ๐ก๐๐๐๐๐ ๐๐๐๐,…
Lees meerVandag het die manne van Laer Volkskool afgestap soos spelers wat pas โn harde wedstryd klaar gespeel het โ vol modder, met getroue sportuitrusting en selfs โn besering of twee vir effek. Langs die veld het ons geesvroue gestaan โ vol glimlagte, kleur en energie โ gereed om hul span aan te vuur soos net…
Lees meer