Ons leergierige Graad 3-leerders het vandag hul Engelse mondelinge oor die verskillende planete aangebied โ en dit was โn ruimte-avontuur van formaat! Van die vurige warmte van Mars en die helder glans van Venus, tot die groot ringe van Saturnus, het elkeen met entoesiasme hulle planeet-leer gedeel. ๐ป๐๐ ๐๐๐ ๐๐๐๐๐๐ ๐๐๐ก โ๐๐๐๐๐๐ ๐๐๐๐๐๐ค๐๐๐ ๐ ๐ฬ ๐ก๐๐๐๐๐ ๐๐๐ ๐ค๐๐ …
Lees meerOns Graad 6-leerders het onlangs die boek ‘The Railway Children’ deur Edith Nesbit bestudeer โ โn hartroerende storie oor drie kinders wie se lewe drasties verander nadat hul pa valslik beskuldig is. Alhoewel die verhaal in โn tydperk afspeel wat hulle nie ken nie, het ons leerders die projek met ongelooflike entoesiasme aangepak. Die kreatiwiteit…
Lees meerMerk jou kalender: ๐ฎ๐ฑ ๐ข๐ธ๐๐ผ๐ฏ๐ฒ๐ฟ is dit weer tyd vir Volkskool se ‘American Scramble’ Gholfdag op die pragtige Graaff-Reinet-gholfbaan. Besprekings kan op twee maniere gedoen word: – Kontak Danie van der Nest by 082 922 0248 / volkskoolgolfdag@gmail.com – Voltooi die Google-vorm https://forms.gle/tPVAh4Ta1h9WmQ9X6 Hierdie dag is nie net vir gholfspelers nie โ ๐ป๐ถ๐ฒ-๐ด๐ต๐ผ๐น๐ณ๐ฒ๐ฟ๐ ๐ถ๐ ๐ผ๐ผ๐ธ…
Lees meerVandag het ons laerskool leerders die lente gevier met โn heerlike Lente-stap, en terselfdertyd het ons ook Bok-Vrydag gemerk. ๐ท๐๐ ๐๐๐๐๐๐๐ก๐ ๐๐๐๐๐๐๐๐ ๐๐ ๐ฃ๐๐ ๐๐ข๐๐ก๐๐๐ข๐, ๐ฃ๐๐๐ ๐๐ข๐ ๐๐ ๐ ๐๐๐ ๐๐๐ ๐ฃ๐๐๐๐๐๐! Met lag, gesels en energie het die kinders die dag geniet โ โn herinnering aan hoe lekker dit is om saam te wees en die Karoo…
Lees meerOns Graad 7โs het vandag gewys dat hulle nie net kreatief is nie, maar ook entrepreneurs in die dop! Die stalletjies was vol kleur, geure en oorspronklike idees โ van smullekker eetgoed tot speletjies en kreatiewe produkte. ๐ท๐๐ ๐๐๐๐ ๐๐๐๐๐ ๐๐๐ ๐๐๐๐๐๐๐ ๐ค๐๐ ๐๐๐๐ ๐ก๐๐๐๐๐๐ ๐๐ ๐๐๐ ๐ ๐๐๐๐ค๐๐๐๐๐๐ ๐ข๐๐ก๐๐ข๐๐ก๐๐๐. ๐ธ๐๐ก๐๐๐๐๐๐๐๐ข๐๐ ๐๐๐ ๐๐๐ ๐ฃ๐๐ ๐๐๐ ๐๐๐๐๐๐๐๐ ๐๐๐ ๐๐๐๐ …
Lees meerOupas en oumas is die sagte hande wat vashou, die wyse stemme wat raad gee, en die warm harte wat altyd plek het vir nog โn drukkie. Hulle speel โn unieke rol in kinders se lewens โ โn rol wat nie net oor geskenke en lekkernye gaan nie, maar oor onvoorwaardelike liefde en tydlose wysheid.…
Lees meerBaie geluk aan Mia Troskie, Graad 6, wat in die ‘South African Mathematics Challenge 2025’ โn bronsmedalje in die tweede rondte verwerf het! ๐๐๐ ๐๐ ๐๐๐๐๐๐๐๐๐๐๐ ๐ก๐๐๐ก๐ ๐๐ ๐๐๐ข โ๐๐๐๐ ๐ค๐๐๐ ๐๐ ๐๐๐ข๐๐ ๐๐ก๐ก๐๐๐๐ ๐ฃ๐๐๐๐๐ฬ, ๐๐๐ โ ๐๐ฆ ๐ค๐ฆ๐ ๐๐๐ก ๐ค๐๐ ๐๐ข๐๐๐ ๐๐๐ ๐๐๐ก ๐ ๐๐ ๐๐๐ก๐๐๐๐ ๐๐ ๐๐๐, ๐๐๐๐ ๐๐๐ ๐๐๐๐๐ก ๐๐๐๐ ๐ก๐๐ ๐๐ ๐๐ ๐ก๐๐๐ก๐ !
Lees meerOns laerskool se talentvolle kunstenaars het by die Cambedoo Eisteddfod met trots hulle beste gegee en pragtige uitslae behaal. Gemengde Kuns – Brons: Minke Krige, Margite van der Merwe – Silwer en Silwer plus: Esthรฉ van der Merwe – Goud en Goud plus: Amรฉ Nothnagel – Goud: Luke Steyn, Mia Troskie, Anรฉ Troskie, Margite van…
Lees meer