Graad 3 - Beheerliggaampos Sluitingsdatum - 6 Mei 2022
Lees meerBaie geluk aan Carlien Oosthuizen. Sy het in April die OP o.15 A-span by die SA’s verteenwoordig en haar Erekleure is Maandag tydens saalbyeenkoms aan haar oorhandig. Baie geluk aan Ancois Viljoen en JJ van Schalkwyk. Hulle het hul Half-Erekleure tydens Maandag se saalbyeenkoms ontvang. Albei hierdie leerlinge het op 5 Februarie 2022 die Oostelike…
Lees meerOp 11 April 2022 het Gavin en Chris vanaf die Herder Akademie ons Karoo Volksies kom besoek. Hierdie Akademie werk met buffels en skape. Hulle het ‘n voorlesing gedoen oor beweiding. Die leerders het geleer van die verskillende fases van gras en watter gras die beste voedingswaarde het vir vee. Ons sien uit om later…
Lees meerFrederick de Klerk wat net 9 jaar oud is, het Saterdag, 02 April 2022, aan die Sneeuberg Crawl bergfiets resies deelgeneem en uitstekend gevaar. Hy verower n eerste plek in die o.15 ouderdomsgroep. Dis voorwaar n groot prestasie om die ouer seuns in so n tawwe kompetisie te klop. Baie geluk, Frederick. Ons is baie…
Lees meerOp Woensdag, 23 Maart 2022, het die prefekte bymekaar gekom om die kwartaal op ‘n prettige manier af te sluit. Ons het die aand afgeskop met ysbrekers soos “bang”, daarna was daar malvalekkers gebraai en heerlike boereworsrolle geëet. Hulle moes uitdagings voltooi, byvoorbeeld om die hoogste toring te bou uit spaghetti en malvalekkers. Die kreatiwiteit…
Lees meerTwee van Laer Volkskool se swemmers het vanaf 18 tot 20 Maart 2022 aan ‘n SA vlak 2 en 3 kampioenskappe in Gqeberha (Port-Elizabeth) deelgeneem. Zenicke van Schalkwyk het uitstekend gevaar in die vlak 2 kampioenskap en 4 goud, 2 silwer en 2 brons medaljes verower. Carlien Oosthuizen het in die vlak 3 kampioenskap deelgeneem…
Lees meer