Op Saterdag, 30 Augustus 2025, het nege van ons leerders met trots aan die WOW-Spelfees se provinsiale kompetisie in Port Elizabeth deelgeneem. Met groot vreugde sรช ons baie geluk aan Daneill du Plessis (graad 4) en AJ Prinsloo (graad 2) wat albei โn derde plek verower het. ๐๐ถ๐ฒ๐ฟ๐ฑ๐ถ๐ฒ ๐๐๐ฒ๐ฒ ๐ธ๐ป๐ฎ๐ฝ ๐๐ฝ๐ฒ๐น๐น๐ฒ๐ฟ๐ ๐ด๐ฎ๐ฎ๐ป ๐ผ๐ฝ ๐ญ๐ญ ๐ข๐ธ๐๐ผ๐ฏ๐ฒ๐ฟ…
Lees meerSaterdag, 30 Augustus, het Volkskool se o.10A- en B-hokkiespanne aan Union se hokkiefees deelgeneem, waar altesaam 16 spanne mekaar die stryd aangesรช het. Ons o.10Bโs het dapper gespeel โ hulle wen 3โ1 teen Sonop B, maar moes die knie buig teen Collegiate B (1โ4) en Union o.9A (1โ4). In die poelwedstryde het hulle weer kragte…
Lees meerTwee van ons o.12-rugbyspelers is gekies om die Oos-Kaap te verteenwoordig by die ‘Southern Regions’-toernooi wat van 2โ4 Oktober 2025 by Oakdale Landbouskool, Riversdal plaasvind. PW Badenhorst is gekies vir die Elephants-span Marco Terblanche is gekies vir die Kings-span ๐ต๐๐๐ ๐๐๐๐ข๐ ๐๐๐ โ๐๐๐๐๐๐ ๐ก๐ค๐๐ ๐ ๐๐๐๐๐๐ ! ๐๐๐๐๐ ๐๐๐๐ ๐๐ ๐๐๐๐๐๐๐๐๐๐๐ ๐ก๐๐๐ก๐ ๐๐ ๐๐ข๐๐๐ ๐๐ ๐๐๐ ๐ค๐๐๐ ๐๐ข๐๐๐…
Lees meerVir die eerste keer ooit is Erekleure in Gemengde Gevegskuns aan ons eie Frederik Steynberg en Darius Els toegeken! ๐ฝ๐ข๐๐๐ โ๐๐๐๐ ๐ค๐๐๐ ๐๐ ๐๐๐ข๐๐ ๐๐ก๐ก๐๐๐๐ ๐ฃ๐๐๐๐๐ฬ โ๐๐ก ๐ฃ๐๐ข๐๐ก๐ ๐๐๐๐๐ค๐๐๐ ๐๐ ๐๐๐ ๐๐ ๐๐๐๐๐๐๐๐๐๐๐ ๐ก๐๐๐ก๐ ๐๐ ๐ ๐๐๐ ๐๐๐ก ๐๐ข๐๐๐ โ๐๐๐๐๐๐ โ๐๐๐๐ก๐๐๐ข๐๐ก ๐ก๐ ๐ฃ๐๐๐.
Lees meerDie graad 1โs het vandag met blink oรซ en groot opgewondenheid hulle boontjies geplant.โn Rukkie gelede het elkeen van hulle boontjies in die klas ontkiem, en vandag het hulle die spesiale geleentheid gehad om dit self te plant. ๐ป๐๐๐๐๐๐ ๐๐๐๐ฃ๐๐ข๐๐๐๐ ๐๐๐ก๐๐ค๐๐ก๐๐๐ก ๐๐๐ ๐๐๐๐๐ก ๐ค๐๐๐๐๐: ๐๐๐ ๐๐๐๐๐๐๐ ๐๐๐๐ ๐๐๐ ๐๐๐ก โ๐๐ โ๐ ๐๐๐๐๐ก ๐๐๐๐๐ ๐๐๐, ๐๐๐๐…
Lees meerWoensdag, 27 Augustus, het die laerskoolpersoneel hul hokkieskoene aangetrek en teen die O.13A-span gespeel. Hierdie wedstryd was nie net โn bietjie pret en uitdaging vir die personeel nie, maar ook โn opwindende manier vir die leerders om hul seisoen af te sluit. Met vinnige skote, slim passe en groot gees het beide spanne alles gegee.Dit…
Lees meerDie afgelope naweek het vyf van ons o.10 spanne met groot geesdrif aan die vyfde MatchPoint Tennis and Cricket Toernooi in Graaff-Reinet deelgeneem. Oor twee dae het elke speler tien wedstryde โ enkels รฉn dubbels โ op die baan aangedurf. Ons Volkskool-spelers het hul staal gewys met puik uitslae: ๐-๐น๐ถ๐ด๐ฎ ๐ฑ๐ผ๐ด๐๐ฒ๐ฟ๐: 1. Volkskool 2. Kathu…
Lees meerVolkskool is ongelooflik trots om aan te kondig dat ons eie Mienke Sparrius as die eerste dogter van Volkskool gekies is vir die Oos-Kaap Skole Bergfietsspan! ๐ฆ๐ ๐๐ฎ๐น ๐ถ๐ป ๐ข๐ธ๐๐ผ๐ฏ๐ฒ๐ฟ ๐ฎ๐ฌ๐ฎ๐ฑ ๐ฑ๐ถ๐ฒ ๐ฝ๐ฟ๐ผ๐๐ถ๐ป๐๐ถ๐ฒ ๐๐ฒ๐ฟ๐๐ฒ๐ฒ๐ป๐๐ผ๐ผ๐ฟ๐ฑ๐ถ๐ด ๐๐๐ฑ๐ฒ๐ป๐ ๐ฑ๐ถ๐ฒ ๐ฆ๐ ๐ฆ๐ธ๐ผ๐น๐ฒ ๐๐ป๐๐ฒ๐ฟ๐ฝ๐ฟ๐ผ๐๐ถ๐ป๐๐ถ๐ฎ๐น๐ฒ ๐๐ฒ๐ฟ๐ด๐ณ๐ถ๐ฒ๐๐๐ธ๐ฎ๐บ๐ฝ๐ถ๐ผ๐ฒ๐ป๐๐ธ๐ฎ๐ฝ ๐ถ๐ป ๐ง๐๐ฎ๐ป๐ฒ๐ฒ๐ป. Dit maak haar die tweede Volkskool-bergfietsryer wat provinsiale kleure verwerf รฉn die derde…
Lees meer