Prefek dogters Bo: Alice du Toit (hoofdogter), Lara Vosloo (onderhoofdogter), Marlie Nel, Ilse Vorster Onder: Mienke Janse van Rensburg, Anje Deysel, Alet van Wyk, Mikha Enslin
Lees meerHier is Laer Volkskool se prefekte vir 2021. Baie geluk aan elke prefek. Ons wens hulle baie sterkte toe met al hulle take vir 2021. Prefekte seuns Bo: Louwen Wolfaardt (hoofseun), Kian Keyser (onderhoofseun), Hannes van der Merwe, Janru Groenewald Onder: Wentzel van der Merwe, Ruan van der Merwe, Ruben van der Ahee, Johan Jansen…
Lees meerMet groot opgewondenheid is Graad 1’s Maandag en Dinsdag verwelkom by die skool. Hulle het spoggerig gelyk met hulle nuwe skoolklere aan. Met masker en saniteerder byderhand, is almal gereed vir die nuwe avonture van 2021. Baie welkom aan elke Graad 1 leerder by Laer Volkskool. Ons weet julle gaan dit baie geniet hier by…
Lees meerHier is ons amptelike Eeufees-logo vir 2022! Hoër en Laer Volkskool is al reeds besig met die reëlings vir hierdie spesiale jaar. In 2021 gaan daar hard gewerk word aan die Eeufees gedenkboek wat in 2022 gepubliseer word. Onthou asseblief dat elke jaar se matriekklas vir ons foto’s, inligting en staaltjies moet instuur. Alle bydraes…
Lees meerDie onderwysers by Laer Volkskool is weer terug by die skool en daar is ook twee nuwe gesigte by. Juffrou Lauren Curtain is in die Graad 3 pos aangestel. Sy het een jaar sielkunde by Kovsies gestudeer en toe oorgeslaan onderwys toe waar sy haar B.Ed Grondslagfase graad voltooi het. Sy kom oorspronklik van PE…
Lees meerDie Departement van Onderwys het 2 EA’s en 3 GA’s aan Laer Volkskool gegee om uit te help in die klasse en met sanitasie. Die twee EA’s wat in die klasse gaan uithelp is mej. Natasha Plaatjies en mej. Lizaan Reid. Die drie GA’s wat die skool gaan help met sanitasie is mnr. Wayne Dampies,…
Lees meer