Krieket 0.13 Ons is baie trots op Laer Volkskool se o. 13 krieketseuns wat Union Woensdag, 27 Oktober 2021, gewen het. Union het die loot gewen en besluit om eerste te kolf. Hulle kon slegs 86 lopies in hulle 20 beurte aanteken. Jano Jevan en Christopher Bezuidenhout het elkeen 2 paaltjies gevat en Petrus Wolfaardt…
Lees meerDie afgelope naweek, 29/30 Oktober 2021, het Laer Volkskool se eerste en tweede seunsspanne en die eerste dogterspan deelgeneem aan die negende Jocelyn Marais Tennistoernooi. Skole van so ver as Stellenbosch en Oos-Londen het aan die toernooi deelgeneem. Ons spanne het uitstekende tennis gespeel en ons is baie trots op hulle. Die eerste seunsspan eindig…
Lees meerOp Vrydag, 29 Oktober 2021, het Laer Volkskool se leerlinge pienk aangetrek vir kankerbewusmaking. Hulle was aangemoedig om ‘n R5 saam te bring skool toe en dan pienk aan te trek. Die geld word aan ‘n plaaslike kankervereniging geskenk. Dankie vir elkeen wat deelgeneem het en pienk aangetrek het. Julle het baie mooi in pienk…
Lees meerMarli Fourie het verlede naweek, 22 en 23 Oktober 2021, aan die Cradock skou deelgeneem. Haar uitslae is as volg: 1ste in die 5-gang plesierperd 0/14 2de in die 3-gang plesierperd 0/14 3de in die 3-gang plesierperd ruiterkuns 0/18 Groot kampioen 5-gang plesierperd Baie goed gedoen, Marli. Trots op jou.
Lees meerLaer Volkskool verwelkom mnr. Pierre Maree wat aan die begin van die vierde kwartaal by ons aangesluit het. Hy kom oorspronklik van Randfontein, Gauteng, af. Dit was van kleintyd ‘n droom van hom om eendag ‘n onderwyser te word. Hy het’ n groot passie vir sport veral rugby en krieket. Hy het ook die voorreg…
Lees meer‘n Trotse oomblik… Laer Volkskool het Donderdag, 14 Oktober 2021, die matrieks van Hoër Volkskool sterkte toegewens met die eksamen asook met hul toekomspad. Ons Graad 1’s moes letterlik opkyk na die matrieks! Dis ‘n einde van ‘n era, maar weer die begin van ‘n nuwe avontuur.
Lees meerMarli Fourie het Vrydag en Saterdag, 8 en 9 Oktober 2021, aan n skou op Somerset-Oos deelgeneem. Daar het sy aan 2 afdelings, 3 gang en 5 gang, deelgeneem. Sy behaal 4 eerste plekke tussen ruiters baie ouer as sy. Eerste in die 3 gang plesierperd ruiters 14 jaar en jonger. Eerste in die 3…
Lees meer