Baie geluk aan Francois Naude en Petrus Wolfaardt wat opgeneem is in die Oos-Kaap o.13 Tennisspan wat die Oos-Kaap op 18 tot 22 Maart 2022 by die Nationale Skole Week in Bloemfontein gaan verteenwoordig. Ons is baie trots op julle!
Lees meerOp 14 Februarie 2022 het die Karoo Volksies ‘n inligtingsmiddag gehad oor Landsdiens. Hier het ons geleer van die vier liefdes vir Landsdiens: Liefde vir God, ons medemens, die natuur en vir arbeid. Hulle het ook vir Albon ontmoet en geleer dat jou dade meer moet sê as jou woorde. Daarna was daar ‘n vinnige…
Lees meerDonderdag, 10 Februarie 2022, het 20 Graad 1, 2 en 3 atlete van Laer Volkskool aan ‘n atletiekbyeenkoms op Cradock deelgeneem. Die jong atlete het teen tien ander skole meegeding en baie goed gevaar. Talle van Laer Volkskool se atlete het deurgedring na die finaal en twee atlete, Hardus Lötter en JJ van Schalkwyk het…
Lees meerDie volgende swemmers het tydens die swemgala op 3 Februarie 2022 rekords opgestel: JJ van Schalkwyk (o.8 seuns) 25m Rugslag 0:27,81 0:27,80 Annabelle Kruger (o.10 dogters) 25m Vlinderslag 0:24,61 0:22,05 50m Rugslag 0:50,49 0:50,40 50m Borsslag 1:03,45 0:59,32 Zenicke van Schalkwyk (o.11 dogters) 25m Rugslag 0:20,33 0:19,21 50m Rugslag 0:47,78 0:41,54 50m Kruipslag 0:41,09 0:38,20…
Lees meerVictor Ludorum Francois en Izak Naude Victrix Ludorum Carlien Oosthuizen Andrew Kinghorn Gedenkbeker AW Lambrecht
Lees meerDie kleurgala was hierdie jaar ‘n reuse sukses met 73 swemmers wat Donderdag, 3 Februarie 2022, aan Laer Volkskool se jaarlikse swemgala deelgeneem het. Selfs die onderwysers het aan die aflos deelgeneem om te wys dat hulle ook kan swem. Ons is baie trots op elkeen wat deelgeneem het. 𝘉𝘢𝘪𝘦 𝘥𝘢𝘯𝘬𝘪𝘦 𝘢𝘢𝘯 𝘦𝘭𝘬𝘦 𝘣𝘦𝘢𝘮𝘱𝘵𝘦 𝘸𝘢𝘵…
Lees meer