Atletiek

ATLETIEK (VELDITEMS) Woensdag, 26 Januarie 2022, kon ons vir die eerste keer in twee jaar weer aan velditems deelneem. Dit was ‘n heerlike dag van atletiek. Dankie aan elke leerling wat deelgeneem het.   ATLETIEK (BAANITEMS) Donderdag, 27 Januarie 2022, was ons bevoorreg om weer ‘n “normale” atletiekdag te hou waar die atlete aan baanitems…

Lees meer

Landsdiens

Sakresies, eier-gooi en waatlemoen! Dit is ‘n resep vir ‘n heerlike Landsdiensmiddag. Op 31 Januarie het die Karoo-Volksies op die rugbyveld bymekaar gekom om Landsdiens af te skop. Die leerders was in vier groepe verdeel waar hulle aan verskeie boeresportspeletjies deelgeneem het. Hulle het mekaar aangemoedig by die “chieng-chong-cha” en lekker gelag toe die vier…

Lees meer