Leerlinge van Laer Volkskool het Woensdagmiddag, 22 Junie 2022, aan ‘n ope Blitz skaaktoernooi deelgeneem. Leerlinge van Laer- en HoΓ«r Volkskool asook Union skole het hieraan deelgeneem. Die toernooi is gehou by Farmland. Drie van Laer Volkskool se seuns, JeandrΓ© Theron, Michyle Mostert en Johan Viljoen wen elk ‘n kontantprys vir derde plek.

Baie geluk aan al die leerlinge wat so pragtig gespeel het en aan die organiseerders mev H Rose-Innes en Farmland.

Verwante berigte

π‘¬π’“π’‡π’†π’π’Šπ’”π’…π’‚π’ˆ π’—π’Šπ’†π’“ 𝒐𝒏𝒔 π’”π’‚π’‚π’Ž

β€œπ·π‘–π‘’ π‘šπ‘’π‘’π‘‘π‘ π‘›π‘œπ‘’π‘Ÿπ‘’ β„Žπ‘’π‘‘ π‘£π‘–π‘Ÿ π‘šπ‘¦ 𝑖𝑛 π‘™π‘–π‘’π‘“π‘™π‘–π‘˜π‘’ π‘π‘™π‘’π‘˜π‘˜π‘’ π‘”π‘’π‘£π‘Žπ‘™, π‘—π‘Ž, π‘šπ‘¦ π‘’π‘Ÿπ‘“π‘’π‘›π‘–π‘ ...
Lees meer