Op 23 Julie 2022 het Wian Lâtter, Eben Lâtter, Helen Grobbelaar en Erhardt Grobbelaar aan n boogskiet-kompetisie in Jeffreysbaai deelgeneem. Die komende naweek neem hierdie 4 skuts deel aan die OP-Kampioenskappe in Port Alfred. Ons hou duimvas vir julle. 🀞

 

Die uitslae van die afgelope naweek is as volg:

 

Erhardt Grobbelaar

Goud vir welpies

Bullseye – 259

2D – 151

 

Helen Grobbelaar

Goud vir laerskool dogters

Bullseye – 179

2D – 160

 

Eben LΓΆtter

Goud vir laerskool seuns

Bullseye – 245

2D – 244

 

Wian LΓΆtter

Silwer vir laerskool seuns

Bullseye – 238

2D – 254

Verwante berigte

π‘¬π’“π’‡π’†π’π’Šπ’”π’…π’‚π’ˆ π’—π’Šπ’†π’“ 𝒐𝒏𝒔 π’”π’‚π’‚π’Ž

β€œπ·π‘–π‘’ π‘šπ‘’π‘’π‘‘π‘ π‘›π‘œπ‘’π‘Ÿπ‘’ β„Žπ‘’π‘‘ π‘£π‘–π‘Ÿ π‘šπ‘¦ 𝑖𝑛 π‘™π‘–π‘’π‘“π‘™π‘–π‘˜π‘’ π‘π‘™π‘’π‘˜π‘˜π‘’ π‘”π‘’π‘£π‘Žπ‘™, π‘—π‘Ž, π‘šπ‘¦ π‘’π‘Ÿπ‘“π‘’π‘›π‘–π‘ ...
Lees meer