Die uitslae vir die Karoo Eisteddfod: Wian Lotter 2D – 80% Fotografie – 86% Fotografie – 96% Keisia Holster 2D – 83% 2D – 79% Izienne Pienaar 2D – 78% Carlien Oosthuizen 2D – 80% 2D – 89% Schalk de Jager 2D – 85% Leche Marais 2D – 85% …
Lees meerVrydag, 5 Augustus 2022, het Laer Volkskool se hokkie aan die interskole teen Union deelgeneem. Die uitslae is soos volg: o.7 wen 5 – 0 0.8B wen 2 – 1 o.8A verloor 0 – 2 o.9A verloor 0 – 2 o.10 verloor 0 – 10 o.13B verloor 0 – 1 o.13A wen 2 -1
Lees meerDie uitslae is as volg: Laer Volkskool teen Union tydens interskole Vrydag en Saterdag, 5 en 6 Augustus 2022. O.7A Wen 35 – 0 O.9B Wen 15 – 10 O.9A Verloor 27 – 7 O.11B Wen 24 – 20 O.11A Wen 28 – 0 O.13B Wen 51 – 0 O.13A Verloor 14 – 12
Lees meerDie eerste seuns- en dogters tennisspan asook die tweede seunsspan het Dinsdag, 2 Augustus 2022, hulle harte op die tennisbaan uitgespeel. Ons is so trots op julle! 👌 Die uitslae is as volg: Dogters 1ste span verloor 4-5 Seuns 2de span wen 6-3 Seuns 1ste span wen 8-1 📷 Gideon van der Mescht
Lees meerInterskole het op Augustus 2022 afgeskop met die o. 10 tennis wat op Laer Volkskool se bane plaasgevind het. Dit was n heerlike dag van tennis. Julle het pragtig gespeel👏. Die telling is as volg: Seuns wen 9 – 0 Meisies verloor 0 – 9
Lees meerOns was vandag baie bevoorreg om na Grey High School se strykorkes te luister. Hulle het vanoggend vir ons in die skoolsaal opgetree. Die orkes is op n toer op pad na Bloemfontein en ons is baie dankbaar dat hulle by ons gestop het. Dit was vreeslik mooi om na al die verskillende instrumente te…
Lees meer