JJ-Toernooi in Cradock

Al die o.9-spanne (netbal, rugby en hokkie) het Saterdag, 11 Junie 2022, aan die JJ Toernooi in Cradock deelgeneem.   Die uitslae is as volg.   RUGBY Verloor 5-42 teen Hangklip Verloor 0-14 teen Burgersdorp   NETBAL Wen 11-3 teen Burgersdorp Verloor 4-6 teen Hangklip   HOKKIE Verloor 1-4 teen Cradock Wen 4-0 teen Union…

Lees meer

Gimnastiek

Ulrich Steynberg het die naweek, 11 Junie 2022, aan die MAG Festival in Jeffreysbaai deelgeneem waar hy ‘n goue medalje verwerf het. Baie geluk, Ulrich. Trots op jou!👏 Baie geluk aan Terina Retief. Sy het die naweek aan die Eastern Cape Gimnastics Festival in Gqeberha (Port-Elizabeth) deelgeneem en n silwer medalje vir level 2 verower.…

Lees meer

Skaak

Die skaakspelers van Laer Volkskool het Dinsdag, 24 Mei 2022, teen Union gespeel. Laer Volkskool wen 8, verloor 3 en speel 1 gelykop. Baie dankie aan Union vir ñ vriendelike ontvangs en ń opwindende wedstryd. Baie geluk aan elke skaakspeler. Trots op julle!

Lees meer

OP – Rugby

Baie geluk aan hierdie o. 13-rugbyseuns wat in die volgende OP-spanne opgeneem is: 13 A-span Pieter Nel Francois Naude Petrus Wolfaardt   13 B-span Louis de Wet   Julle maak ons trots. 👌   Foto: Pieter Nel, Francois Naude, mnr Ruben van Zyl(afrigter) , Petrus Wolfaardt, Louis de Wet

Lees meer

Gimnastiek

Baie geluk aan Elrie Pretorius. Sy het ook die naweek van 21 Mei 2022 aan die Oos-Kaap Gimnastiek kompetisie deelgeneem en ‘n brons medalje verower het. Jy maak ons trots!

Lees meer