Baie geluk aan die volgende leerlinge wat as Media Prefek vir kwartaal 1 verkies is:
Agter: Hugo Lambrechts (Hoofprefek)
Middel: Lirie Beneke, Phebe van Jaarveld
Voor: Jaqline Swemma, Johanna Erasmus, Kayla Loots, Thando Grootboom
Die bliblioteektye is soos volg:
Maandag, Woensdag, Vrydag – 2de pouse
Dinsdae en Donderdae – 13:30 – 15:00 (Die tye kan verander a.g.v. sportverpilgtinge)