Op Saterdag, 11 Februarie 2023 het die eerste boogskietkompetiese van 2023 by Hoër Volkskool plaasgevind. Eben Lotter het 2 medaljes verwerf. By die Graaff-Reinet Ope verwerf hy ‘n brons medalje en by die HVS Ope ‘n silwer. Welgedaan, Eben.
Lees meerBaie geluk aan die volgende leerlinge wat as Media Prefek vir kwartaal 1 verkies is: Agter: Hugo Lambrechts (Hoofprefek) Middel: Lirie Beneke, Phebe van Jaarveld Voor: Jaqline Swemma, Johanna Erasmus, Kayla Loots, Thando Grootboom Die bliblioteektye is soos volg: Maandag, Woensdag, Vrydag – 2de pouse Dinsdae en Donderdae – 13:30 – 15:00 (Die tye kan…
Lees meer