Driekamp

Naudé van der Merwe het Saterdag, 14 Oktober 2023, aan die Tri the Karoo driekamp byeenkoms in Graaff Reinet deelgeneem. Hy het ‘n eerste plek in die seuns afdeling behaal. Die kinder driekamp afdeling het bestaan uit ‘n 150m swem, 4km fietsry en 1km hardloop. Baie geluk, Naudé. Dis ń pragtige prestasie. Gina Botes het…

Lees meer

Tweekamp

Drie atlete van Laer Volkskool het 14 Oktober 2023 die Oostelike Provinsie verteenwoordig by die Interprovinsiale Tweekampbyeenkoms te Port-Elizabeth. Elmaré Naudé (gr.2) het ‘n tweede plek by dogters onder 11 behaal. JJ van Schalkwyk (gr. 2) het ‘n derde plek by seuns onder 11 behaal. Luhan Alberts (gr. 3) het ń algehele 7de by seuns…

Lees meer

Prefekte

Hindernisbane, modder in die hare en heerlike suurlemoen! Op Maandag, 2 Oktober 2023, vertrek die prefekte van 2024 na Skietfontein. Oom Jannie en sy bekwame span het ons leiers deur hindernisbane en kop-krap spanaktiwiteite gelei. Die nuwe leiers het geleer hoe om te beplan, vir mekaar te luister en hulle het besef hoe belangrik spanwerk…

Lees meer

Swem

Drie van Laer Volkskool se swemmers het op 23 September 2023 deelgeneem aan ‘n A-liga gala te Port-Elizabeth. Dit is ons swemmers se eerste gala in die nuwe swemseisoen en die swemmers het baie goed gevaar.. Zenicke van Schalkwyk het eerste gekom in vier van haar wedlope. Haar rugslag en borsslag het veral uitgestaan. Sy…

Lees meer

Skaak

Burger Slabbert, onder 8, het gedurende die vakansie aan die OP Skaak Kampioenskappe in Jeffreysbaai deelgeneem. Hy het uitstekend gevaar en is in die OP o.10 skaakspan opgeneem wat in 2024 teen ander provinsies sal kompeteer. Hy het ook ñ silwer medalje in die spankompetisie verower. Uitstekend Burger! Ons is trots op jou.

Lees meer