Die derde kwartaal se sportwedstryde het Saterdag, 22 Julie 2023, afgeskop met wedstryde teen Cradock. Die tellings is as volg: HOKKIE o.7B gelykop 3 – 3 o.7A verloor 2 – 3 o.8B verloor 3 – 4 o.8A wen 14 – 0 o.9B wen 3 – 0 o.9A wen 3 – 0 o.10 verloor 1 –…
Lees meerDarius Els, Gerrit Jordaan, Frederik Steynberg, Arné Oosthuizen, Zaskia Erasmus, Nathan en AJ Cronje van die Raptors Martial Arts-klub is gekies om 7 en 8 Oktober 2023 die OP-span by die SA Kampieonskappe (Destiny) in Stellenbosh te verteenwoordig. Baie geluk. en sterkte met die kampioenskappe!
Lees meerGedurende die afgelope vakansie het die Oos-Kaap Landsdiens aan ‘n provinsiale kamp in Jeffreysbaai deelgeneem. Na afloop van die kamp is die volgende leerlinge verkies om die Oos-Kaap by die Nasionale Kamp te verteenwoordig vanaf 9 tot 14 Desember 2023 by Blyde Adventure Camp in Hoedspruit. Baie geluk aan al hierdie leerlinge. Julle maak ons…
Lees meerDie o.13A hokkiedogters het die afgelope naweek vanaf 14 tot 16 Julie 2023 aan die ECHS-Afrigtingstoernooi in Bloemfontein deelgeneem. Die naweek het bestaan uit twee wedstryde per dag asook afrigting Vrydag en Saterdag. Die dogters het baie geleer en pragtige hokkie gespeel gedurende die toernooi. Tydens die prysuitdeling wat Saterdag plaasgevind het, is Deidré Alberts…
Lees meerDie graad 7-klas het hierdie kwartaal as deel van hulle geskenk vir die jaar ‘n projek geloots waar hulle diereprodukte ingesamel het om aan die CLAWS-organisasie te skenk. CLAWS is ‘n organisasie wat na weggooi diere omsien. Die graad 7’s het op 22 Junie 2023 die produkte wat ingesamel is aan mev. Erma Voigt van CSI…
Lees meerGedurende die afgelope naweek, 17 Junie 2023, het ons o.10 en ‘n o.9 hokkiespan aan die u/10 Union Hockey Festival deelgeneem. Dit wat ‘n heerlike dag van goeie hokkie. Die tellings is soos volg: o.9 wen Union B 2 – 1 wen Cradock 6 – 0 verloor Collegiate 1 – 0 o.10 gelykop teen Cradock…
Lees meer