Baie geluk aan Karien Swiegers, Kiana Ngemntu en UnΓ© Groenewald wat gekies is vir die Dr Beyers NaudΓ© netbalspan.
Hulle neem Dinsdag, 23 April 2024, aan die 2de rondte proewe deel wat in Grahamstad plaasvind.
Sterkte aan hierdie 3 netbalspelers. Trots op julle!

